Helderste voorwerp in heelal gewaar

2011-06-30 19:56
Tweets Share Share line Print

New York – ‘n Span Europese astronome wat terug in tyd gekyk het toe die heelal nog ‘n tjokkertjie was, het gesê hulle het die oudste en verste geleë kwasar op rekord ontdek.

Die lig van dié ruimteliggaam, amper soos ‘n ster, het 13 miljard jaar geneem om die aarde te bereik.

Dit beteken die kwasar het bestaan toe die heelal 770 miljoen jaar oud was – ‘n kleuter in die kosmos  aangesien die oernkal 13.7 miljard gelede klippe die heelal in laat spat het.

Die kwasar is die helderste ruimteliggaam nog ooit gesien.

Wetenskaplikes is verbaas oor die grootte van die swartgat wat die kwasar onderhou en van krag voorsien.

Dié reuse-leemte is 13 miljard keer groter as die son.

Hoe die gat so groot geword het in die heelal se vroeë jare laat selfs dié slimkoppe kopkrap, aangesien swartgate groei deur sterre en ruimtegasse te “eet” en voorheen is gemeen hulle groei stadig.

Die navorsers het hul vonds in die wetenskapjoernaal Nature bekendgemaak.

– Lees meer hier.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

Lees meer oor: ruimte  |  sterrekyk  |  astronomie

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Piet sê... Oelala, my eiedompie in die Karoo is nou nie "slap bang" in die middel van die projek nie, maar pryse gan hopelik dadelik styg--- ek dank die sterre! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. More sun than clouds. Cool. Pta: 9-23°C Sunny. Mild.
Jhb: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Corsa 1.4 Base Utility MY10 PU
2012
R 109,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

Kombi T5 LWB 1.9 TDi MPV Dsl
2006
R 250,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.