Heello, is dit jy, Twitter?

2011-08-12 19:02
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die stigter van die webtuiste Twitpic, waar Twitter-gebruikers foto’s met mekaar deel, het sy eie sosiale netwerk op die been gebring en dit lyk baie na Twitter.

Gebruikers skep ‘n op Heello 'n profiel met ‘n @gebruikersnaam, net soos op Twitter.

Ook soos op Twitter kan gebruikers ‘n 140-karakter ‘ping’ aan volgelinge stuur.

Ander gebruikers volg egter nie jou profiel nie – hulle ‘luister’.

Ander gebruikers se brokkies word ook nie retweet nie – dit word geëggo.

Op Twitter eggo gebruikers ook die nuus oor Heello en dié was Vrydagoggend een van die mees besproke onderwerpe op die sosiale netwerk.

“Ek het gedink Heello is net ‘n kloon van Twitter, maar dit ontwikkel gou in ‘n parallelle wêreld,” het Andy Baio (@waxpancake) getweet.

Een merkbare verskil is egter die tuisblad wat homself op datum hou waar nuwe tweets op Twitter ophoop tot die gebruiker kliek om hulle te lees.

Die stigter Noah Everett se nuwe sosiale netwerk kom aannlyn kort na Twitter sy eie funksionaliteit uitgebrei het om multimedia, insluitend foto’s, in te sluit sonder die gebruik van ‘n derde party webtuiste soos Twitpic.

“Gebruikers het dadelik na ons die blad aanlyn gebring het begin aanteken,” het Everett (@noah) op sy sosiale netwerk laat hoor.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- Nuus24

Lees meer oor: sosiale media  |  twitter  |  heello

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Piet sê... Oelala, my eiedompie in die Karoo is nou nie "slap bang" in die middel van die projek nie, maar pryse gan hopelik dadelik styg--- ek dank die sterre! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. More sun than clouds. Cool. Pta: 9-23°C Sunny. Mild.
Jhb: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Corsa 1.4 Base Utility MY10 PU
2012
R 109,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

Kombi T5 LWB 1.9 TDi MPV Dsl
2006
R 250,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.