Hawking: God het nie heelal geskep

2010-09-02 14:38
Tweets Share Share line Print

Londen – God het nie die heelal geskep nie en die oerknal (big bang) was 'n logiese gevolg van die wette van fisika.

Só stry die bekende Britse wetenskaplike, Stephen Hawking (68), in ‘n nuwe boek, The Grand Design, waarvan uittreksels Donderdag gepubliseer is.

Hawking het die boek saam met ‘n Amerikaanse fisikus, Leonard Mlodinow, geskryf.

In dié boek sê Hawkings ‘n nuwe reeks teorieë toon dat 'n skepper van die heelal oorbodig is.

“Omdat daar ‘n wet soos gravitasie is kan en sal die heelal homself maak uit niks.

"Spontane skepping is die rede hoekom daar iets is en nie niks is nie, dit is die rede hoekom die heelal en ons bestaan,” het Hawkings gesê.

Hy het ook gesê dit "is nie nodig om God op te roep om die heelal aan die gang te kry nie."

Dié bekroonde kosmoloog en skrywer van die blitsverkoper A brief history of time, wat verskeie teorieë ontwikkel het om swart kolke en ander verskynsels in die hemelruim beter te verstaan, het sy vermoë om te kan praat in 1985 ná ’n lugpypinsnyding verloor.

Hy moes dié operasie weens ernstige longontsteking kry.

Hy het daarna met die hulp van ’n rekenaarbeheerde stemnabootser geleer praat.

The Grand Design behoort binne die volgende maand in winkels beskikbaar te wees.

Hoe voel jy oor dié onderwerp? Glo jy wetenskap het God as verduideliking oorbodig gemaak, of is Hawking se verduideliking nie bevredigend nie? Teken in en gesels saam in die kommentaar hieronder.

Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: stephen hawking  |  geloof  |  ruimte

Lewer kommentaar op hierdie artikel
32 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sarel sê... Beteken dit nou ek sal moet opstaan om die kanaal te verander? Ag dan los ek dit maar op supersport. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 7-19°C Sunny. Cool.
Jhb: 4-16°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 14-25°C Sunny. Mild. PE: 13-25°C Sunny. Pleasantly warm.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla Verso 160 MPV MY05
2006
R 135,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf Chico 1.4 5-dr MY04
2007
R 64,995.00

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 112,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.