Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Hare waai oor naam op Google-kaart

2012-05-07 09:34
Tweets Share Share line Print

(Google Maps)

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

New York – Owerhede in Iran is ontstoke oor 'n bekende watermassa in dié land wat op Google se kaartdiens, Google Maps, sonder naam is, het die tegnologiewebwerf Mashable berig.

Die land se regeerders is woedend omdat Google Maps nie die watermassa wat die res van die wêreld as die Arabiese Golf ken, en in Iran as die Persiese Golf bekendstaan, op hul kaarte aandui nie.

'n Senior Irannese amptenaar het Google Saterdag in 'n verklaring skerp gekritiseer, en gedreig dat die maatskappy die risiko loop om sy geloofwaardigheid in die Midde-Ooste te verloor.

“Google wat leuens opmaak… sal niks bereik nie, maar sy gebruikers sal vertroue verloor in die data wat die maatskappy verskaf,” het Bahman Dorri, adjunk-minister van kultuur en Islamitiese leiding volgens nuusberigte in Iran gesê.

Die BBC het verlede week berig dat ongelukkigheid oor die weglating groot ontevredenheid in die land veroorsaak het. Die watermassa is tot 'n paar dae gelede nog as die Persiese Golf aangedui.

'n Woordvoerder van Google het aan die BBC gesê Google Maps het nie 'n plekaanduiding vir elke plek in die wêreld nie.

Die Persiese Golf skei Iran van Arabiese lande suid van hom. Dié lande verwys die laaste paar jaar na dié watermassa as die Arabiese Golf.

– Lees hier meer.

– Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: google  |  iran  |  google maps
VOLGENDE OP NUUS24X

ANC trek jonges op Mxit

2013-05-22 09:36

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.