HTC verloor groot saak teen Apple

2011-10-18 12:36
Tweets Share Share line Print

Londen – Die Taiwanse slimfoonvervaardiger HTC het ‘n reuse-regsaak oor patenteregte teen Apple verloor en sy aandeelprys het daarna geval.

Die Amerikaanse Internasionale Handelskommissie het bevind Apple het nie aanspraak op HTC se patentregte gemaak nie.

HTC het die hof gevra om invoere van Apple se produkte na Amerika stop te sit oor dié beweerde oortredings.

Die Taiwanse maatskappy se aandeelprys het kort na dié beslissing met 6% geval.

Die saak het gehandel oor patente wat verband hou met inligtingsekerheid, die stoor van kontakbesonderhede en die funksionering van die foon se kragbron.

“Ons is seker ons het ‘n sterk saak wat ons voor die appèlhof sal bewys en ons is ten volle voorbereid om ons intellektuele eiendom te beskerm,” het Grace Lei van HTC gesê.

“Ons wil die probleem oplos sodat ons kan aanhou met die vooruitgang wat gebruikers die beste draagbare tegnologie sal bring.”

– Lees meer hier.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Piet sê... Oelala, my eiedompie in die Karoo is nou nie "slap bang" in die middel van die projek nie, maar pryse gan hopelik dadelik styg--- ek dank die sterre! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. More sun than clouds. Cool. Pta: 9-23°C Sunny. Mild.
Jhb: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Corsa 1.4 Base Utility MY10 PU
2012
R 109,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

Kombi T5 LWB 1.9 TDi MPV Dsl
2006
R 250,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.