Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Groot geld vir 'nuwe Mark Zuckerberg'

2012-07-02 12:00
Tweets Share Share line Print

New York – Peter Thiel, bekende belegger in tegnologiekringe, is op soek na 20 van die belowendste jong innoveerders onder die ouderdom van 20 in die VSA se wêreldbekende Silicon Valley, berig die tegnologiewebwerf Mashable.

Thiel sal $100 000 (sowat R820 000) aan elk van dié 20 entrepreneurs beskikbaar stel om hulle te help om hulle projekte verder te ontwikkel.

'n Spesiale program in twee dele, 20 Under 20: Transforming Tomorrow, wys hoe dié jong mans en dames hul projekte probeer verkoop in 'n poging om die tegnologiewêreld se volgende Steve Jobs of Mark Zuckerberg te word.

Die program, wat op die Amerikaanse netwerk CNBC gebeeldsend is (besonderhede oor 'n Suid-Afrikaanse uitsending is nie beskikbaar nie), wys hoe aansoekers hulle konsepte aan beleggers en entrepreneurs voorlê.

Thiel is bekend vir sy standpunt dat universiteitsopleiding nie noodwendig die beste opsie vir skoolverlaters is nie. Hy sê gereeld jongmense moet liefs entrepreneurs word.

– Lees hier meer.

– Volg Nuus24 op Twitter.

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Natasha Van Zyl sê... Vryheid van spraak is 'n luuksheid wat min mense deesdae toegang tot het. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Pretoria - 13:32 PM
    Road name: Lynnwood Road Eastbound
    DELAYS approaching Solomon Mahlangu Drive
  • Friday Midrand - 13:30 PM
    Road name: N1 Southbound
    SLOW TRAFFIC approaching the New Road exit due to an earlier accident
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.