Gratis keisersnee vir Britse vroue

2011-11-04 13:41
Tweets Share Share line Print

Londen – Swanger vroue in Brittanje, waar die regering gratis mediese sorg bied, kan binnekort ‘n keisersnee op aanvraag kry danksy nuwe mediese riglyne in dié land.

Kritici reken dit is bloot omdat owerhede toegee aan die giere van mense wat weier om natuurlik geboorte te gee.

Tot op hede kon vroue wat nie private dokters kon betaal nie slegs vir 'n keisersnee vra as daar gesondheidsrisiko’s vir die ma en baba was. Nood-keisersnee is slegs gedoen as die omstandighede dit genoodsaak het.

Nuwe riglyne wat later die maand in werking tree, sal swanger vroue egter “sonder enige rede” toelaat om ‘n keisersnee te hê.

“Dit is hoog tyd dat vroue... kan kies hoe hulle geboorte wil gee,” het Pauline Hull, wat twee keer weens mediese redes keisersnee gehad het, gesê.

“Die belangrike ding vir my was om my baba te ontmoet, nie die ondervinding van kraam nie.”

Hull reken dokters oordryf die risiko’s van keisersnee en onderskat die risiko’s van normale geboortes.

Die nuwe reëls is deur die Nasionale Instituut vir Gesondheid en Kliniese Uitnemendheid bekendgestel.

“Oor die algemeen is die keisersnee ‘n veilige operasie, veral as dit as deel van ‘n beplande prosedure uitgevoer word,” lui die nuwe riglyne.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

- Sapa - AP

Lees meer oor: engeland  |  geboortes

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Marius sê... Eerste ding wat gaan gebeur is hulle gaan dit nasionaliseer en dan alles vir scrap metal verkoop. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. More sun than clouds. Cool. Pta: 9-23°C Sunny. Mild.
Jhb: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Debtors controler

Durbanville, South Africa
Exceed HR
R15000 - R20000

Technician

Cape Town, South Africa
Executech
Market Related

VB C# Software Developer

Cape Town, South Africa
Nu Beginnings Recruitment Specialists
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Sharan 1.8 Turbo MPV MY01
2006
R 219,995.00

NISSAN

Primastar 1.9 DCi 100 SWB Dsl Bus
2007
R 209,995.00

TOYOTA

Hilux 2.7 VVT-i RB Raider PU MY09
2011
R 246,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.