Google+ wil Facebook se vriende steel

2011-06-29 09:36
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – Tot op hede was Google maar ‘n melkpensie; die koning van internet-soeke, maar ‘n bleeksiel as dit by met Facebook vir vriende moet kompeteer.

Google wil egter van die dik bril ontslae raak en ‘n paar nuwe bande smee met sy eie sosiale netwerk, Google+.

“Aanlyn-geselskappe is ongemaklik. Ons wil dit regmaak,” het Google se adjunk-hoof-ingenieur, Vic Gundotra, gesê.

Kritiek teen Facebook handel dikwels oor die deel van inligting met alle vriende.

“Nie alle verhoudings is gelyk nie,” het Gundotra gesê. “In werklikheid deel mens dalk een ding met vriende, ‘n ander met ouers en byna niks met jou baas.”

“Die probleem met vandag se aanlyn dienste is vriendskappe wat as kitskos bemark word – almal word in ‘vriendpapier’ toegedraai – en aanlyn geselskappe ly daaronder,” het hy gesê.

Google+ is by die webadres plus.google.com te vind, maar is tans net aan ‘n handjievol mense beskikbaar en word nog getoets.

Die sosiale netwerk het glo video-oproepe, die aanlyn-inboek by bestemmings en SMS aan vriendegroepe in sy sosiale arsenaal.

–    Volg Nuus24 op Twitter.
 

- AFP

Lees meer oor: google  |  sosiale netwerke  |  facebook

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Marius sê... Eerste ding wat gaan gebeur is hulle gaan dit nasionaliseer en dan alles vir scrap metal verkoop. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. More sun than clouds. Cool. Pta: 9-23°C Sunny. Mild.
Jhb: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Legal Associate / Advisor

Northern Cape, South Africa
Key Fin Recruit
R500000 - R700000

Project Manager

JHB - Northern Suburbs
Network IT Bruma
R25000 - R29000

SAGE CRM Consultant

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R120000 - R360000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Sharan 1.8 Turbo MPV MY01
2006
R 219,995.00

NISSAN

Primastar 1.9 DCi 100 SWB Dsl Bus
2007
R 209,995.00

TOYOTA

Hilux 2.7 VVT-i RB Raider PU MY09
2011
R 246,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.