Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Google takel Apple in sleutelmark

2012-09-25 09:44
Tweets Share Share line Print

Tokio – Google het Dinsdag bekendgemaak dat hy sy Nexus 7-tabletrekenaar in Japan sal bekendstel, waar hy hoop om Apple die stryd aan te sê en markaandeel by die gewilde iPad te steel.

Die Nexus 7 se 16-gigagreep-model, wat deur die jongste weergawe van Google se Android-sagteware aangedryf word, sal van Dinsdag af aanlyn beskikbaar wees, en sal teen 2 Oktober op die land se winkelrakke wees.

Teen $255 (sowat R1 860) kos dit min of meer die helfte van Apple se goedkoopste iPad.

Eric Schmidt, uitvoerende voorsitter van Google, het by 'n hotel in Tokio gesê die Android-bedryfstelsel sal die Nexus help om 'n voet in die deur te kry in Japan.

"Android het so vinnig gegroei dis moeilik om by te hou," het hy gesê. "Daar is nou meer as 500 miljoen Android-gebruikers oor die wêreld heen."

Ongeveer 75% van Japannese verbruikers gebruik reeds toestelle wat deur Android aangedryf word vir aanlyn-inkopies, het Schmidt bygevoeg.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: google  |  apple  |  ipad  |  android
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Giel Man sê... Hierdie tegnologie is ongelooflik!!! En tog... Vanaand gaan slaap 100de duisende honger... soos honde - in die stof..., word 'n kind se keel afgesny vir 'n stukkie brood en, vermoor 'n man sy vrou sonder om 'n oog te knip - terwyl die nuutste tegnologie om hulle verreis... Moraliteit groei ongelukkig nie saam nie... Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Edenvale - 16:31 PM
    Road name: N3 Southbound
    DELAYS between Modderfontein Road and Gilloolys Interchange
  • Wednesday Edenvale - 16:30 PM
    Road name: N3 Northbound
    DELAYS between Gilloolys Interchange and the Linksfield Road exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.