Google nou jou volgende vlug
2011-05-30 21:53
Londen – As die reisgogga dringend pla, maar ‘n oproep na lugrederye te veel gevra is, is Google nou hier om te help.
Die soekprogram sal nou vlugte maklik opspoor wanneer die gebruiker “flights from” intik, gevolg deur die vertrekpunt en dan die soek afeindig met “to”, gevolg deur die bestemming.
Die nuwe Google-funksie werk egter nie in Afrikaans nie, maar wel in Engels, Duits, Frans en Nederlands.
Lees die volledige storie hier of lees Google se verduideliking van die funksie hier.
Volg Nuus24 op Twitter.