Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Google moet opdok oor 'laster'

2012-11-12 09:18
Tweets Share Share line Print

Sydney – Die internetreus Google is beveel om Aus $200 000 (sowat R1,8 miljoen) in skadevergoeding te betaal aan 'n Australiese man ná 'n jurie bevind het dat die maatskappy hom aan laster skuldig gemaak het deur materiaal te publiseer wat die man aan misdaadbendes koppel.

Milorad Trkulja, 'n 62-jarige vermaakpromotor, is in 2004 in die rug geskiet in 'n misdaad wat nooit opgelos is nie.

Hy beweer Google het materiaal gepubliseer wat geïmpliseer het dat hy 'n bekende in misdaadkringe is, en dat hy deur 'n professionele sluipmoordenaar geteiken is.

Soektogte vir sy naam bring verwysings op na onder andere die bendebaas Tony Mokbel en 'n webwerf getiteld Melbourne Crime, wat bendeverwante inhoud bevat.

Google het in die hooggeregshof in Victoria ontken dat hy enigiets gepubliseer het, en het aangevoer dat materiaal wat deur ander mense gepubliseer is, bloot versprei is.

'n Jurie het egter ten gunste van Trkulja besluit, en gesê Google was bewus van die probleem, maar het versuim om op te tree.

'n Mediaregskenner van Bond Universiteit, Mark Pearson, het gesê dié saak is baie belangrik, omdat dit ernstige gevolge vir maatskappye soos Google kan inhou.

"Wat die hof hier gesê het is dat hierdie nie net onskuldige [program]argitektuur is nie, maar dat dit sagteware is wat deur mense geskep is om inligting op 'n spesifieke manier te vertoon," het Pearson gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- AFP

Lees meer oor: google  |  internet  |  laster  |  hofsake
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.