Google maak dit moeiliker om onwettig af te laai

2011-11-25 13:14
Tweets Share Share line Print

New York – Die internet-soekreus Google het verskeie webblaaie van sy soekblad verwyder in ‘n poging om die onwettige aflaai van media stop te sit.

Google het gewilde blaaie soos The Pirate Bay, isoHunt, 4Shared en Torrentreactor van sy soekblad verwyder. Die outolaaifunksie sal nie meer soektogte na hierdie blaaie voltooi nie, en dit sal ook nie meer op die Google Instant-diens verskyn nie. Die enigste manier om dié blaaie op Google te vind is om die volle name in Google se soekblok uit te tik.

Soekterme soos “torrent”, “BitTorrent" en “RapidShare” word reeds nie outomaties vir gebruikers in die soekblok voltooi nie.

“Ons het ‘n klein verandering aan die soekblad se algoritme aangebring wat ‘n positiewe verskil kan maak,” het Mistique Cano, ‘n woordvoerder van Google, gesê.

Met dié stap probeer Google glo die onwettige deel en aflaai van media stopsit.

“Ons het die stappe geneem in ‘n poging om blaaie wat kopiereg verontagsaam te swartlys.”

– Lees meer hier.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

Lees meer oor: the pirate bay  |  google  |  internet  |  kopiereg

Lewer kommentaar op hierdie artikel
6 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Marius sê... Eerste ding wat gaan gebeur is hulle gaan dit nasionaliseer en dan alles vir scrap metal verkoop. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. More sun than clouds. Cool. Pta: 9-23°C Sunny. Mild.
Jhb: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Dynamic /.Net Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R120000 - R360000

J2EE Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R200000 - R300000

JAVA Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R200000 - R300000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 109,990.00

BMW

320d SPORT AT (E90)
2012
R 405,990.00

TOYOTA

Yaris 1.0 T1 5-dr AC
2007
R 99,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.