Google-krabbel vereer wiskundige

2011-08-17 11:22
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die tegnologies gevorderde slimkoppe by Google eer vandag een van die wiskunde se grootste breine met hul beskeie jongste krabbel – ‘n minder interaktiewe, primitiewe swartbord.

Die soekreus se naam pronk in bordkryt half afgevee in die Franse wiskundige Pierre de Fermat se bekende vergelyking.

“Ek het ‘n merkwaardige vergelyking ontdek, maar hierdie kantlyn is veels te klein om dit in te perk,” het hy in die kantlyn van sy handboek Arithmetica, deur Diophantus van Alexandria, in 1637 geskryf.

Só belangrik is dié prokureur en amateurwiskundige se werk dat moderne slimkoppe by Google die krabbel veels eenvoudiger as hul vorige pogings gehou het – sonder enige beweging of interaktiewe geraas.

As die gebruiker die muis oor die krabbel hou, verklaar die alternatiewe teks beskeie “ek het ‘n merkwaardige vergelyking ontdek, maar hierdie krabbel is veels te klein om dit in te perk.”

Fermat is op 16 Augustus 1601 in Beaumont-de-Lomagne, Frankryk gebore.

– Volg Nuus24 op Twitter.



- Nuus24

Lees meer oor: google  |  tegnologie  |  wiskunde  |  internet

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Marius sê... Eerste ding wat gaan gebeur is hulle gaan dit nasionaliseer en dan alles vir scrap metal verkoop. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. More sun than clouds. Cool. Pta: 9-23°C Sunny. Mild.
Jhb: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 109,990.00

BMW

320d SPORT AT (E90)
2012
R 405,990.00

TOYOTA

Yaris 1.0 T1 5-dr AC
2007
R 99,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.