Google beboet oor verkope van onwettige medikasie

2011-08-25 10:29
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die internet-reus Google het ingestem om ‘n boete van $500 miljoen (sowat R3.6 miljard) te betaal oor advertensies vir onwettige medikasie op sy soekblad verskyn het.

Google vermy kriminele klagtes deur die boete te betaal na hy advertensies geplaas het waarmee Kanadese apteke medikasie onwettig aan Amerikaners verkoop het.

Dié reuse-boete is ‘n aanduiding van die wins wat die maatskappy as gevolg van die advertensies en die verkope van die medikasie gemaak het, het die staatsaanklaer gesê.

Google het gesê hy moes nooit die advertensies aanvaar het nie.

“Ons het Kanadese apteke se advertensies vir voorskrifmiddels in die VSA verbied,” het die maatskappy in ‘n verklaring gesê.

“Dit is egter duidelik ons moes nooit hierdie advertensies op Google geplaas het nie,” het die verklaring gelui.

– Lees meer hier.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

Lees meer oor: google  |  internet  |  medikasie

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Marius sê... Eerste ding wat gaan gebeur is hulle gaan dit nasionaliseer en dan alles vir scrap metal verkoop. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. More sun than clouds. Cool. Pta: 9-23°C Sunny. Mild.
Jhb: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Web Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R200000 - R300000

Web Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R280000 - R350000

SharePoint Developer

JHB - Eastern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R420000 - R550000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 109,990.00

BMW

320d SPORT AT (E90)
2012
R 405,990.00

TOYOTA

Yaris 1.0 T1 5-dr AC
2007
R 99,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.