Goedhartigheid in jou gene

2011-11-16 13:12
Tweets Share Share line Print

New York – Navorsers meen mense met ‘n sekere geen is meer goedhartig as mense daarsonder, en vreemdelinge kan vinnig die verskil uitken.

Die variasie hou verband met die liggaam se reseptorgeen van oksitosien.

Oksitosien is bekend as die “liefdeshormoon” omdat die hormoon tydens seks afgeskei word en empatie en barmhartigheid tussen mense aanmoedig.

Navorsers van die Oregan State-universiteit in Amerika het met ‘n eksperiment vorendag gekom waarin 23 paartjies, wie se genotipes aan navorsers bekend was, in gesprek verfilm was.

Een lid van die paartjie moes die ander ‘n hartseer storie uit hul verlede vertel terwyl vrywilligers die gesprek sonder klank waargeneem het.

In die meeste gevalle kon die vrywilligers uitken wie die “goedhartigheidsgeen” gehad het, het die navorsers in die Proceedings of the National Academy of Sciences geskryf.

“Ons bevindinge bewys selfs ‘n klein genetiese variasie kan ‘n groot impak op mense se gedrag hê en ander mense kan hierdie verskille maklik uitken,” het die hoofnavorser, Aleksandr Kogan, van die Universiteit van Toronto in Kanada gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

- AFP

Lees meer oor: verhoudings  |  gene  |  mense  |  liefde

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Marius sê... Eerste ding wat gaan gebeur is hulle gaan dit nasionaliseer en dan alles vir scrap metal verkoop. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. More sun than clouds. Cool. Pta: 9-23°C Sunny. Mild.
Jhb: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 109,990.00

BMW

320d SPORT AT (E90)
2012
R 405,990.00

TOYOTA

Yaris 1.0 T1 5-dr AC
2007
R 99,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.