Gmail kry ‘n nuwe jas

2011-11-02 16:00
Tweets Share Share line Print

New York – Google het Donderdag sy gratise e-posdiens Gmail se nuwe minimalistiese jas bekendgestel en gebruikers kan nou oorskakel.

“Ons sien uit om Gmail se nuwe voorkoms en funksionaliteit met julle te deel,” het Google se hoof van gebruikerservaring, Jason Cornwell, gesê.

“Ons sal die nuwe Gmail binnekort aan almal beskikbaar stel,” het hy gesê. “Vir gebruikers wat egter dadelik wil oorskakel, het ons ‘n knop met dié funksie aan die onderkant van Gmail geplaas.”

Die nuwe uitleg maak dit glo vir gebruikers makliker om gesprekke te volg en te weet wie het wat gesê. Dit sluit ook ‘n verbeterde soekfunksie in.

Google gee ook sy gebruikers nou meer insig en beheer oor die advertensies wat op Gmail verskyn.

“Ons is vasberade om gebruikersbeheer te gee oor die advertensies wat hulle sien,” het Google se visepresident van advertering, Susan Wojcicki, gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

- AFP

Lees meer oor: google  |  internet  |  gmail

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Marius sê... Eerste ding wat gaan gebeur is hulle gaan dit nasionaliseer en dan alles vir scrap metal verkoop. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. More sun than clouds. Cool. Pta: 9-23°C Sunny. Mild.
Jhb: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Debtors controler

Durbanville, South Africa
Exceed HR
R15000 - R20000

Technician

Cape Town, South Africa
Executech
Market Related

VB C# Software Developer

Cape Town, South Africa
Nu Beginnings Recruitment Specialists
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 109,990.00

BMW

320d SPORT AT (E90)
2012
R 405,990.00

TOYOTA

Yaris 1.0 T1 5-dr AC
2007
R 99,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.