Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Geveg oor hidrobreking kan in hof draai

2012-09-10 13:05
Tweets Share Share line Print

Kaapstad - Die stryd oor die ontginning van skaliegas in die Karoo is nog lank nie verby nie, het drukgroepe gesê wat gereed maak vir 'n stryd wat in die grondwethof kan draai.

Susan Shabangu, minister van minerale hulpbronne, sal Dinsdag by die parlement die media toespreek oor die tegniese taakspan se verslag wat die kabinet verlede week goedgekeur het toe ‘n moratorium op hidrobreking verlede week opgehef is.

Die besluit het omgewingsgesindes en drukgroepe wat gekant is teen die omstrede stelsel van hidrobreking warm onder die kraag gelaat, berig die Cape Times.

Shabangu se kantoor sê sy sal besonderhede gee oor die regering se “standpunt en plan vorentoe rakende die kwessie” voor ‘n sitting van die nasionale vergadering Dinsdagmiddag waar die kwessie bespreek sal word.

“Ons gaan definitief hof toe. Ons het onsself al 18 maande lank daarop voorberei. Ons glo verskeie wette is oortree,” het Jonathan Deal van die Treasure the Karoo-aksiegroep gesê.

“Dit is nog net die begin van die geveg.”

– Lees meer hier.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

Lees meer oor: karoo  |  skaliegas  |  hidrobreking
VOLGENDE OP NUUS24X

ANC trek jonges op Mxit

2013-05-22 09:36

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Seg Wie sê... Beatrix hierdie is iets waaroor baie lang gesprekke gevoer kan word. My eerlike opinie is dat daar 'n ooreenkoms in die huwelik moet wees wat beide partye pas. Indien die man dan moet kos maak, laat dit so wees, dit vat nie sy manlikheid weg of geensins sy respek vir vroue nie. Hy kan nog steeds vir haar die deur oopmaak, blomme koop en bederf, dit is tog sy voorreg, dra die vrou in jou lewe op jou hande en behandel alle vrouens met respek. Daar moet ten alle tye beidersydse respek wees en besluite moet tot voordeel van die hele gesin wees en aanvaarbaar vir almal wees. Stem egter saam dat vrouens nie in seker werke en omstandighede veronderstel is om in te werk nie, so ook mans. Indien hulle wel in so 'n beroep is moet sy dieselfde in die werk situasie behandel word as haar manlike kolegas, maar as vrou buite die werk situasie. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Van Reenen - 13:13 PM
    Road name: N3 Northbound
    ACCIDENT 3kms north of the Pyramids Hotel on Van Reenens Pass - expect delays
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.