Gesonde kos = goeie gemoed

2009-11-02 23:10
Tweets Share Share line Print

Londen - Te veel geprosesseerde en vetterige kos, verhoog die risiko van depressie, het ‘n Britse studie bevind.

Daarenteen, het navorsers by die Universiteits-kollege in Londen gevind dat ‘n dieet ryk aan vars groente, vrugte en vis,  die ontwikkeling van depressie kan voorkom.

Die studie het twee groepe vergelyk, een wat meestal vars kos eet en een wat gedroogde kos, geprosesseerde vleis, volroom suiwel-produkte en versoete nageregte eet.

Ander faktore soos oefening en of die deelnemers rook of nie, is ook in ag geneem.

Met ander faktore soos oefening en rook-gewoontes in ag geneem, blyk dit dat die groep wat die gesonde dieet volg,  26% minder kans het om depressie  te ontwikkel as die groep wat geprosesseerde kos eet.

Die groep wat geprosesseerde kos eet het ‘n 58% hoër geneigdheid tot depressie.

Een van die hoof redes hiervoor, is skynbaar die hoë vlak van anti-oksidante in groente en vrugte.

Daar is al in vroeër studies bewys dat anti-oksidante help teen depressie.

Vis speel ook skynbaar ‘n groot rol aangesien dié kossoort baie poli-onversadigde vetsure bevat wat uiters goed is vir breinfunksie.

Hulle beweer ook dat ‘n dieet wat uit vars kos bestaan ook teen depressie beskerm aangesien dit ‘n wye verskeidenheid kossoorte bevat teenoor.

- Sapa
 

Lees meer oor: gesondheid

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Marius sê... Eerste ding wat gaan gebeur is hulle gaan dit nasionaliseer en dan alles vir scrap metal verkoop. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. More sun than clouds. Cool. Pta: 9-23°C Sunny. Mild.
Jhb: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Web Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R200000 - R300000

Web Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R280000 - R350000

SharePoint Developer

JHB - Eastern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R420000 - R550000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 109,990.00

BMW

320d SPORT AT (E90)
2012
R 405,990.00

TOYOTA

Yaris 1.0 T1 5-dr AC
2007
R 99,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.