Nee, Facebook gaan nié sluit nie

2011-01-10 10:04
Tweets Share Share line Print

Kaapstad - ‘n Gerug wat die naweek die ronde gedoen dat Facebook op 15 Maart gaan sluit omdat die stigter van die maatskappy, Mark Zuckerberg, “sy ou lewe wil terughê” en die behoefte het “om ‘n einde aan hierdie malheid te bring,” is as onwaar afgemaak.

Mashable.com het ‘n amptelike bevestiging van Facebook se direkteur van korporatiewe kommunikasie, Larry Yu, ontvang dat die gerug vals is.

Daar is per epos aan Yu gevra of Facebook op 15 Maart sy deure gaan sluit, waarop hy geantwoord het: “Die antwoord is nee, so help ons asseblief om ‘n einde aan hierdie simpelheid te bring.”

“Ons het nie die memo ontvang dat ons gaan toemaak nie en daar is baie om te doen, so ons werk net voort soos altyd.

"As mens mooi daaroor dink, sal Facebook sy deure sluit, slegs dae nadat hy reuse-befondsing van $450 miljoen (sowat R3 miljard) van Goldman Sachs en $50 miljoen (sowat R340,5 miljoen) van die Russiese beleggingsfirma Digital Sky Technologies ontvang het?"

Lees meer by Mashable.com

Volg Nuus24 op Twitter
 

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Marius sê... Eerste ding wat gaan gebeur is hulle gaan dit nasionaliseer en dan alles vir scrap metal verkoop. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. More sun than clouds. Cool. Pta: 9-23°C Sunny. Mild.
Jhb: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Legal Associate / Advisor

Northern Cape, South Africa
Key Fin Recruit
R500000 - R700000

Project Manager

JHB - Northern Suburbs
Network IT Bruma
R25000 - R29000

SAGE CRM Consultant

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R120000 - R360000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 109,990.00

BMW

320d SPORT AT (E90)
2012
R 405,990.00

TOYOTA

Yaris 1.0 T1 5-dr AC
2007
R 99,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.