Gerehabiliteerde pikkewyne kies flink koers see toe

2011-10-11 09:13
Tweets Share Share line Print

Brilpikkewyne wat deur Sankub gerehabiliteer is, word ter viering van Nasionale Brilpikkewyndag in die see by Boulders-strand, Simonstad, vrygelaat.(Adeeb Gamieldien)

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Simonstad. – Party was effens verdwaald en ander het in die bokse probeer terugklim, maar die meeste het saamgebondel en reguit see toe laat spaander.

’n Groep van 27 brilpikkewyne wat deur die Suider-Afrikaanse Stigting vir die Beskerming van Kusvoëls (Sankub) gerehabiliteer is, is Saterdag by Boulders-strand, Simonstad, vrygelaat.

“Die voëls is heeltemal wild en pas baie gou weer in die natuur aan,” het Venessa Strauss, uitvoerende hoof van Sankub, gesê.

“Daar is baie navorsing wat wys hoe suksesvol die rehabilitasie is.”

’n Groep mense en kinders het Saterdag in groot afwagting saamgedrom om te sien hoe die voëls vrygelaat word.

Dit was Saterdag ook Nasionale Brilpikkewyndag, wat spesiaal gehou word om mense bewus te maak van die faktore wat dié pikkewyne se voortbestaan bedreig.

Ouers en kinders het luid hande geklap toe die bokse oopgemaak is en die pikkewyne koers gekies het see toe.

Die meeste van hulle is van Bettysbaai, Robbeneiland, Kaap Agulhas, Dyer-eiland en Boulders-strand.

Volgens Strauss is van die pikkewyne ouerloos gelaat, ander is beseer en sommige is met olie besoedel.

Drie van die kuikens is ook besoedel by Tableview-strand met olie wat uit die Turkse vragskip Seli 1 gelek het.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- Volksblad

Lees meer oor: voëls  |  pikkewyne  |  diere

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Marius sê... Eerste ding wat gaan gebeur is hulle gaan dit nasionaliseer en dan alles vir scrap metal verkoop. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. More sun than clouds. Cool. Pta: 9-23°C Sunny. Mild.
Jhb: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

JAVA Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R200000 - R300000

Web Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R200000 - R300000

Web Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R280000 - R350000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 109,990.00

BMW

320d SPORT AT (E90)
2012
R 405,990.00

TOYOTA

Yaris 1.0 T1 5-dr AC
2007
R 99,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.