Gebruikers glad nie Gaga oor Twitter-slenter

2011-04-29 11:16
Tweets Share Share line Print

New York - ‘n Nuwe Twitter-slenter wat gebruikers met beloftes van ‘n verbode Lady Gaga-musiekvideo lok het selfs vir Lady Gaga self gevang.

Gebruikers volg glo die skakel na die beloofde Lady Gaga-video, waar 'n program toegang tot die gebruiker se Twitter-profiel vereis.

Wanneer gebruikers op die “Play”-knop van die bogvideo druk, stuur die program namens die gebruiker die skakel as gemorspospos aan al die gebruiker se Twitter-volgelinge.

In die meeste gevalle bevat die tweets ‘n variasie van die volgende:

VIDEO PROHIBIDO LADY GAGA banned [LINK] @shakira @ladygaga como ganar dinero facil

Lady Gaga het self vir die slenter geval en daarna briesend getweet: “Wie ookal my Twitter-profiel gekuberkraak het, gaan aan 10 miljoen monsters (haar aanhangers) en die Twitter-polisie moet verduidelik.”

Mama Monster, soos sy onder haar Twitter-volgelinge bekendstaan, se nuutste treffer, "Judas", het groot opskudding regoor die wêreld veroorsaak weens die lied se gewaagde lirieke.

Lees meer hier.

Volg Nuus24 op Twitter.
 

Lees meer oor: twitter  |  lady gaga  |  kuberaanvalle

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Marius sê... Eerste ding wat gaan gebeur is hulle gaan dit nasionaliseer en dan alles vir scrap metal verkoop. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. More sun than clouds. Cool. Pta: 9-23°C Sunny. Mild.
Jhb: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

J2EE Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R200000 - R300000

JAVA Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R200000 - R300000

Web Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R200000 - R300000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

MAZDA

BT-50 3.0 CRDi Drifter SLE D-Cab Dsl PU MY07
2008
R 169,900.00

VOLVO

V50 2.0D Estate Dsl
2005
R 189,900.00

TOYOTA

Yaris 1.3 T3 Spirit 5-dr
2007
R 115,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.