Gasprojek van R400m. beplan

2012-02-07 07:06
Tweets Share Share line Print

Bloemfontein. – Air Liquide, ’n internasionale verskaffer van nywerheids- en mediese gas, gaan ’n projek van R400 miljoen in Suid-Afrika aanpak.

Hy het ’n ooreenkoms met Evraz Highveld Steel & Vanadium gesluit om ’n lugskeidingseenheid met ’n vermoë van 770 ton per dag by sy aanleg in Emalahleni (voorheen Witbank) op te rig.

Die eenheid sal na verwagting teen einde volgende jaar in bedryf gestel word en sal vir die volgende 20 jaar vloeibare suurstof, stikstof en argongas aan die plaaslike staalbedryf kan verskaf.

Air Liquide se ingenieurs- en konstruksiespan sal die oprigting behartig nadat die depar­tement van omgewingsake toestemming gegee het vir ’n omgewingsimpakstudie.

Volgens ’n verklaring deur Air Liquide help suurstof om staalfabrieke se produktiwiteit te verbeter en ander uitlaatgasse te verminder.

Pierre Dufour, uitvoerende visepresident van Air Liquide in Afrika en die Midde-Ooste, het die kontrak as ’n mylpaal bestempel. “Air Liquide is die rolspeler wat die vinnigste groei in Suider-Afrika toon en die ooreenkoms is ’n belangrike ver­betering van ons posisie in dié mark.”

Die groep het verlede jaar in ’n nuwe lugskeidingseenheid in KwaZulu-Natal belê asook in ’n produksie-aanleg vir vloeibare argongas.

Evraz het verlede jaar sy ­kontrak met die JSE-genoteerde gasprodusent Afrox beëindig nadat hy produksieverliese gely het weens opskortings en onderbrekings van suurstofvoorraad deur Afrox.

– Volg Nuus24 op Twitter

- Volksblad

Lees meer oor: gas

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Marius sê... Eerste ding wat gaan gebeur is hulle gaan dit nasionaliseer en dan alles vir scrap metal verkoop. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. More sun than clouds. Cool. Pta: 9-23°C Sunny. Mild.
Jhb: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

ERP Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R240000 - R360000

Dynamic /.Net Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R120000 - R360000

J2EE Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R200000 - R300000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

MAZDA

BT-50 3.0 CRDi Drifter SLE D-Cab Dsl PU MY07
2008
R 169,900.00

VOLVO

V50 2.0D Estate Dsl
2005
R 189,900.00

TOYOTA

Yaris 1.3 T3 Spirit 5-dr
2007
R 115,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.