Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

'Gangnam Style' tweede gewildste ooit op YouTube

2012-11-02 13:57
Tweets Share Share line Print

Seoel – Die Suid-Koreaanse popkunstenaar Psy se “Gangnam ­Style” is reeds sowat 620 miljoen keer op YouTube gekyk, en is nou die video wat die tweede meeste ooit op dié webwerf gekyk is.

Die 34-jarige sanger, wie se regte naam Park Jae-Sang is, het internasionale roem verwerf nadat "Gangnam Style" in Julie ná sy debuut 'n wêreldwye treffer geword het.

Die video het Vrydag die sangeres Jennifer Lopez se danstreffer "On the Floor" uitgestof vir die tweede plek, maar speel steeds tweede viool teen Justin Bieber se "Baby," wat 790 miljoen keer gekyk is.

Psy is ook vir 'n sesde agtereenvolgende week in die tweede plek op die Billboard Hot 100 in die Verenigde State nadat hy trefferlyste in ondermeer Brittanje en Australië gehaal het.

Die gewildheid van die liedjie en video het vir die sanger 'n kontrak losgeslaan by Bieber se bestuuragentskap.

Psy, wat tans besig is met 'n promosietoer in die Verenigde State, het verlede week op ABC se The View opgetree.

Die ster is 'n musiekveteraan in sy tuisland en spog met ses albums. Hy sal volgende week 'n promosietoer in Europa begin, wat 'n toespraak by die Oxford Union en 'n verskyning by die MTV Europe-musiektoekennings in Duitsland insluit.

– Volg Nuus24 op Twitter

- AFP

Lees meer oor: psy  |  bekendes
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Durban - 18:30 PM
    Road name: Chris Hani Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Sea Cow Lake Road
  • Tuesday Durban - 18:30 PM
    Road name: M7
    TRAFFIC LIGHTS not working at the Bellair / Wakesleigh Road exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.