GM-oeste 'moet wetenskaplik benader word'

2011-03-03 23:00
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Suid-Afrika kan nie bekostig om emosioneel te raak oor geneties gemodifiseerde (GM) oeste nie, het Pieter Mulder, adjunkminister van landbou, bosbou en visserye, gesê.

Hy het tydens ‘n perskonferensie in Centurion oor die stand van sake wat die wêreld se GM-oeste aanbetref, gepraat.

“Ons kan nie bekostig om verstrengel te raak in ‘n debat wat nie wetenskaplik is nie,” het Mulder gesê.

Hy het gesê daar is tans 2,2 miljoen hektaar geneties gemodifiseerde oesland in Suid-Afrika en hy verwag om dié area binne die volgende paar jaar te vergroot.

Blykbaar word byna 77% van die kommersiële mielielande in Suid-Afrika met GM-gewasse gesaai.

Ongeveer 19 000 hektar GM-mielies word deur boere op kleinhoewes geplant.

Mulder het ook gesê dat Afrika hul eie navorsing op die gebied moet doen en nie net op oorsese navorsing staatmaak nie.

Volgens Mulder is dit meestal Europese lande wat teen GM-gewasse gekant is.

Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: pieter mulder  |  landbou  |  mielies

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Marius sê... Eerste ding wat gaan gebeur is hulle gaan dit nasionaliseer en dan alles vir scrap metal verkoop. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. More sun than clouds. Cool. Pta: 9-23°C Sunny. Mild.
Jhb: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Dynamic /.Net Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R120000 - R360000

J2EE Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R200000 - R300000

JAVA Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R200000 - R300000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

MAZDA

BT-50 3.0 CRDi Drifter SLE D-Cab Dsl PU MY07
2008
R 169,900.00

VOLVO

V50 2.0D Estate Dsl
2005
R 189,900.00

TOYOTA

Yaris 1.3 T3 Spirit 5-dr
2007
R 115,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.