Fotograwe dagvaar Google

2010-04-09 10:22
Tweets Share Share line Print

Kaapstad - Google Books word deur professionele fotograwe en kunstenaars gedagvaar vir die verontagsaming van kopiereg, berig Mashable.com.

“Google skandeer miljoene boeke en ander publikasies sonder om die kopiereg van foto’s en prente in dié boeke, in ag te neem nie,” het die American Society of Media Photographers (ASMP) in ‘n verklaring gesê.

Google Books is onlangs deur verskeie outeurs en uitgewers gedagvaar omdat hulle boeke verniet op hul webblad beskikbaar maak.

Op die ou end is daar ooreengekom dat gedeeltes van dié boeke beskikbaar kan wees op die internet, maar slegs as die boek nie meer gepubliseer word nie.

Visuele kunstenaars is egter nie tydens die skikking in ag geneem nie.

Die eisers in die nuwe hofsaak, sê dit is nie nét Google Books wat gaan deurloop nie.

“Die hofsaak strek verder as net die Google Library Project,”  het die ASMP in hul verklaring gesê.

“Daar is ander funksies op Google wat die regte van visuele kunstenaars ignoreer.”

Dis heel waarskynlik dat dié groep visuele kunstenaars na Google se gewilde Image Search funksie verwys.

Kliek hier vir die volledige storie.
 

Lees meer oor: google  |  fotografie  |  internet

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Marius sê... Eerste ding wat gaan gebeur is hulle gaan dit nasionaliseer en dan alles vir scrap metal verkoop. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. More sun than clouds. Cool. Pta: 9-23°C Sunny. Mild.
Jhb: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

IPhone Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R120000 - R360000

ERP Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R240000 - R360000

Dynamic /.Net Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R120000 - R360000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

MAZDA

BT-50 3.0 CRDi Drifter SLE D-Cab Dsl PU MY07
2008
R 169,900.00

VOLVO

V50 2.0D Estate Dsl
2005
R 189,900.00

TOYOTA

Yaris 1.3 T3 Spirit 5-dr
2007
R 115,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.