‘Fotobewyse’ van wegraping op Twitter

2011-05-23 11:52
Tweets Share Share line Print

New York - Teen laataand Saterdag het die aarde nog om sy as gedraai met al sy bewoners se voete steeds plat op die vloer.

Dit ondanks die Amerikaanse evangelis en president van Family Radio, Harold Camping (89), wat 21 Mei 2011 tot die dag van die wegraping verklaar het.

Gebruikers van sosiale media het die spot met die oordeelsdagverklaring gedryf en foto’s as ‘bewyse’ van hul wegraping onder die hutskode #rapturebomb op Twitter versprei.

Party gebruikers het ook hul laaste sondes onder #endoftheworldconfessions verklaar.

’n Vorige keer het Camping die dag as 6 September 1994 voorspel, maar hy was toe ook verkeerd.

Volgens Camping se berekening was Saterdag presies 7 000 jaar ná die Bybelse Sondvloed en is na fyn sinchronisering van die Hebreeuse en die hedendaagse kalenders as oordeelsdag verklaar.

Lees die volledige storie hier.

Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: godsdiens  |  twitter  |  kan jy glo?  |  geloof

Lewer kommentaar op hierdie artikel
20 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Marius sê... Eerste ding wat gaan gebeur is hulle gaan dit nasionaliseer en dan alles vir scrap metal verkoop. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. More sun than clouds. Cool. Pta: 9-23°C Sunny. Mild.
Jhb: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Legal Associate / Advisor

Northern Cape, South Africa
Key Fin Recruit
R500000 - R700000

Project Manager

JHB - Northern Suburbs
Network IT Bruma
R25000 - R29000

SAGE CRM Consultant

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R120000 - R360000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

MAZDA

BT-50 3.0 CRDi Drifter SLE D-Cab Dsl PU MY07
2008
R 169,900.00

VOLVO

V50 2.0D Estate Dsl
2005
R 189,900.00

TOYOTA

Yaris 1.3 T3 Spirit 5-dr
2007
R 115,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.