Foliensuur kan lei tot asma

2009-11-04 14:22
Tweets Share Share line Print

Sydney - Vroue wat foliensuuraanvullings tot laat in hul swangerskap gebruik kan dalk hul ongebore babas se kanse op asma verhoog, het ‘n studie in Australië bevind.

Foliensuur wat in sy natuurlike vorm in blaargroentes, peulvrugte en neute voorkom, word algemeen voorgeskryf aan swanger vroue om geboorte-afwykings soos spina bifida (oop ruggie/werwelkolom) te voorkom.

Tog het dié studie deur Australiese navorsers bevind dat foliensuur, babas se kanse om asma te ontwikkel kan verhoog, as die aanvullings gedurende die latere fase van swangerskap geneem word.

Van die 550 vroue wat deel was van die studie, het die wat aanvullings voor kontrasepsie en nie langer as ‘n paar weke tydens die beginfase van hul swangerskap geneem het, se babas geen verhoogde kanse om asma te ontwikkel, getoon nie.
  
By vroue wat dié aanvullings vanaf week 16 tot 30 van hul swangerskap geneem het, het die risiko met 30% verhoog.

“Ons bevindings behoort gerustellend te wees vir vroue wat foliensuur tydens die beginfase van swangerskap neem aangesien ons geen bewyse kon vind van gevalle wat die risiko van asma verhoog nie,” het Michael Davis ‘n professor by die universiteit van Adelaide aan die AAP-nuusagentskap gesê.

- Sapa
 

Lees meer oor: navorsing  |  swanger

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sunning.Linguist sê... Ja nou wat anders. Hulle sal die laaste een ook doodmaak en gaan hulle dan mekaar se galblase begin oes? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. More sun than clouds. Cool. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

.Net Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R480000 - R600000

SQL DBA

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Negotiable

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

MAZDA

BT-50 3.0 CRDi Drifter SLE D-Cab Dsl PU MY07
2008
R 169,900.00

VOLVO

V50 2.0D Estate Dsl
2005
R 189,900.00

TOYOTA

Yaris 1.3 T3 Spirit 5-dr
2007
R 115,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.