Flitter op Twitter en raak verlief

2010-02-18 12:43
Tweets Share Share line Print

Toronto – Vir alle liefhebbers van tegnologie wat enkellopend is, maar sukkel om liefde te vind, te skaam is of net ‘n manier soek om nuwe mense te ontmoet, kan julle gerus bietjie Flitter op Twitter.

Honderde enkellopendes het verlede week Flitter-partytjies reg oor Kanada bygewoon om deel te neem aan die nuutste speletjie wat ‘n spel van woorde en flirtasie op die sosiale netwerk Twitter insluit.

Elke gas het ‘n wit plakker met ‘n nommer op gedra.

Elkeen het hulle iPhones en Blackberrys in ‘n half-beligte vetrek in Toronto met hul duime bewerk en op Twitter laat waai.

Hulle was besig om te Flitter en elkeen het probeer om die aandag van ander tweeters te vang wat saam met hulle Valentynsdag alleen deurgebring het.

"#129, jy is mooi, maar #152, jy is nie so mooi nie. Wat sal #72 doen?" het een gas getweet wat se kommentaar op die groot skerm in die vertrek verskyn het.

Will Lam, ‘n 27-jarige professionele bankier en ‘n Twitter-aanhanger het die geleentheid bygewoon, omdat hy wou sien hoe Flitter werk.

"Ek het net gewonder hoe hulle interaksie tussen mense sal fasiliteer,” het Lam gesê wat die tweeting ongemaklik en steurend gevind het in sy poging om ‘n gesprek met ‘n dame aan te knoop.

"Ek het #19 getweet dat sy regtig oulik is, maar ek kon haar nie weer kry nie,” het hy gesê.

Halley Trusler (23) wat onlangs na Toronto getrek het, beskou Flitter as ‘n wonderlike manier om nuwe mense te ontmoet.

"Dit gee mense wat baie skaam is die geleentheid om 'n kans te vat,” het sy gesê.

Trusler het baie tweets ontvang en talle het haar vir ‘n drankie genooi.

Alle deelnemers moet die einde van hulle tweet met die woord "Flitterme" afsluit.

Justin Parfitt, die stigter en die besturende direkteur van Fastlife, ‘n diens wat in Kanada gelewer word om  mense te ontmoet, het die Flitter-geleenthede vir enkellopendes in Australië begin en dit pas aan Noord-Amerika bekendgestel.

Hy het geweet daar moet een of ander manier wees om met ander mense te kommunikeer deur om sake-georiënteerde instrumente soos Blackberrys en  iPhones te gebruik.

Die Flitter-partytjies is op die internet geadverteer.

-Reuters
 

Lees meer oor: twitter

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 16-21°C Mostly sunny. Cool. Pta: 19-28°C Numerous showers. Mostly cloudy. Mild.
Jhb: 17-25°C Numerous showers. Morning clouds. Mild. Bfn: 17-25°C Heavy rain. Mostly cloudy. Mild.
Dbn: 23-27°C Heavy rain. Breaks of sun late. Mild. PE: 18-22°C More sun than clouds. Cool.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 TDi Comfortline Dsl 5-dr MY10
2011
R 192,900.00

LAND ROVER

Discovery 3 4.4 V8 HSE 4x4 AT
2006
R 394,995.00

HYUNDAI

i20 1.4 GL 5-dr
2011
R 133,450.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.