Facebook dok R58 miljoen vir fb.com op

2011-01-12 15:39
Tweets Share Share line Print

Die nie-winsgedrewe groep American Farm Bureau Federation het verlede jaar trots verklaar dat hulle $8,5 miljoen (meer as R58 miljoen) vir die verkoop van hul webadres fb.com ingepalm het, berig Reuters.

Die adres, nie eers die groep se hoofadres nie, het Facebook 42,5 keer soveel as die sosiale netwerk se bekende Facebook.com-adres gekos. Dié adres het hulle in 2005 vir $200 000 (R1,4 miljoen) aangeskaf toe hulle nog as TheFacebook bekend was.

Die rede vir die kopie was om ‘n adres te kry vir Facebook se splinternuwe manier van boodskappe stuur aangesien Facebook-werknemers glo self Facebook.com vir hul epos gebruik.

Die nuwe platform stel gebruikers in staat om epos na Facebook-profiele te stuur en inkorporeer glo ook SMS.

Lees die volledige storie hier.

Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: internet  |  facebook

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sunning.Linguist sê... Ja nou wat anders. Hulle sal die laaste een ook doodmaak en gaan hulle dan mekaar se galblase begin oes? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. More sun than clouds. Cool. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Senior Java Developer/ Java Team leader

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R380000 - R504000

Senior / Team lead JAVA Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R380000 - R504000

Developer

JHB - Eastern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R420000 - R550000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf Chico 1.4 5-dr MY04
2005
R 54,995.00

OPEL

Corsa Lite 1.4i + AC 3-dr
2006
R 73,100.00

AUDI

A4 1.8T MY05
2005
R 180,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.