Facebook vererger jaloesie

2009-08-09 21:52
Tweets Share Share line Print

New York - 'n Nuwe studie dui daarop dat Facebook 'n bydraende faktor kan wees tot jaloesie in verhoudings.

Dié studie, gepubliseer in die CyberPsychology & Behavior-joernaal, het die effek van die gebruik van Facebook op die romantiese verhoudings van 'n groep studente ondersoek.

Luidens die verslag is daar 'n “noemenswaardige verband tussen die hoeveelheid tyd wat op Facebook deurgebring word, en jaloesie-verwante gevoelens en optrede op Facebook.”

Die studie vorm deel van 'n navorsingsprojek oor die gebruik van Facebook deur studente.

Volgens die verslag het 19.1% van respondente meer jaloers opgetree ná hulle meer uitgevind het oor hulle maats se Facebook-interaksies met ander.

10.3% van respondente het dit moeilik gevind om die hoeveelheid tyd te verminder wat hulle spandeer om hul maats se Facebook-gebruik te monitor.

16.2% van respondente het aangedui dat daar 'n verband is tussen Facebook-gebruik en verhoogde gevoelens van jaloesie.

Lees meer oor: facebook

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sunning.Linguist sê... Ja nou wat anders. Hulle sal die laaste een ook doodmaak en gaan hulle dan mekaar se galblase begin oes? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. More sun than clouds. Cool. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Negotiable

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

SharePoint Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Project Manager

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf Chico 1.4 5-dr MY04
2005
R 54,995.00

OPEL

Corsa Lite 1.4i + AC 3-dr
2006
R 73,100.00

AUDI

A4 1.8T MY05
2005
R 180,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.