Facebook se bates tydelik gevries

2010-07-13 10:02
Tweets Share Share line Print

Washington - 'n Regter in New York het 'n tydelike interdik uitgereik wat die oordrag van Facebook se bates verbied ná 'n New Yorkse man beweer het hy besit 84% aandele in dié sosiale netwerk, het The Wall Street Journal berig.

Paul Ceglia beweer dat hy volgens 'n kontrak wat hy in 2003 met Mark Zuckerberg, stigter van Facebook, gesluit het, geregtig is op eienaarskap van die maatskappy en monitêre skade.

Regter Thomas Brown het vroeër vandeesmaand dié interdik uitgereik.

'n Woordvoerder van Facebook het gesê: "Ons glo dié eis is beuselagtig en ons sal dit heftig teenstaan".

Ceglia  het in hofstukke beweer dat hy op 28 April 2003 'n kontrak met Zuckerberg onderteken het om 'n webwerf te ontwikkel en ontwerp vir 'n fooi van $1000 (sowat R7600) en 'n 50% aandeel in die produk.

Zuckerberg het Facebook ses jaar gelede begin toe hy 'n student aan die Harvard-universiteit was.

Volg Nuus24 op Twitter
 

- AFP

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: facebook  |  tegnologie  |  hof

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sunning.Linguist sê... Ja nou wat anders. Hulle sal die laaste een ook doodmaak en gaan hulle dan mekaar se galblase begin oes? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. More sun than clouds. Cool. Pta: 9-23°C Sunny. Mild.
Jhb: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Dynamic /.Net Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R120000 - R360000

J2EE Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R200000 - R300000

JAVA Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R200000 - R300000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf Chico 1.4 5-dr MY04
2005
R 54,995.00

OPEL

Corsa Lite 1.4i + AC 3-dr
2006
R 73,100.00

AUDI

A4 1.8T MY05
2005
R 180,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.