Facebook los jou adres en foonnommer uit

2011-01-18 15:10
Tweets Share Share line Print

San Diego - Facebook se onlangse besluit om derdeparty ontwikkelaars toe te laat om toegang te verkry tot gebruikers se adresse en selfoonnommers het sedert die naweek ‘n hele paar mense op hol gehad.

Die sosiale netwerk het hierdie program nou tydelik gesluit totdat veranderinge geïmplementeer word wat gebruikers sal help om meer ingeligte besluite te maak oor of hulle hierdie data wil deel of nie.

Huffington Post het vroeër berig dat die stigter van Facebook, Mark Zuckerberg, gesê het dat dit sy maatskappy se mikpunt is om die “wêreld meer oop en gekonnekteer te maak.”

Die soeke na groter oopheid sluit in dat Facebook gebruikers se woonadresse en selfoonnommers met die derdeparty ontwikkelaars, wat Facebook-programme ontwerp, deel.

Dit wil sê dat jou persoonlike inligting nou deur ‘n Facebook-program bekom kan word, maar slegs as jy toestemming gee daarvoor.

Lees meer by Mashable.com

Volg Nuus24 op Twitter

 

Lees meer oor: facebook  |  privaatheid

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sunning.Linguist sê... Ja nou wat anders. Hulle sal die laaste een ook doodmaak en gaan hulle dan mekaar se galblase begin oes? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. More sun than clouds. Cool. Pta: 9-23°C Sunny. Mild.
Jhb: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Developer

JHB - Eastern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R420000 - R550000

.Net Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R480000 - R600000

SQL DBA

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf Chico 1.4 5-dr MY04
2005
R 54,995.00

OPEL

Corsa Lite 1.4i + AC 3-dr
2006
R 73,100.00

AUDI

A4 1.8T MY05
2005
R 180,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.