Owerhede in die suidelike deel van Viëtnam het die karkas van 'n bedreigde Indiese bison gevind, het die staatmedia berig.
Volgens ‘n beampte is sowat 5 000 olifante in die afgelope vyf jaar om die Nouabale Ndoki Nasionale Park in die DRK doodgemaak.
New York – Facebook-gebruikers se kommentaar kan hul soms in ‘n verleentheid bring en nou sal dit vir die wêreld op Google se soekblad te sien wees.Gebruikers van die sosiale netwerk se kommentaar op verskeie webblaaie regoor die internet sal nou op Google voor die wêreld se oë gebring word, berig Huffington Post.Dít nadat Google se soekindeks nou ook JavaScript sal deurlees vir nuwe inligting vir byvoeging tot sy soekresultate.Voorheen het Google se soekindeks dié programmeringstaal misgelees as dit inligting vir sy soekblad gesoek het, maar nou is Google ook Java-geletterd.Die nuwe stelsel sal Facebook-kommentaar deursoek op alle webtuistes wat die Facebook-byvoegsel vir sy kommentaar-stelsel gebruik. – Lees meer hier.– Volg Nuus24 op Twitter.
Die regering hou 'n mediakonferensie vir 'n aankondiging oor of Suid-Afrika die gasheer vir die Square Kilometre Array (SKA) sal wees.
Italiaanse dokters het die lewe van ‘n 16 maande oue seun gered deur die wêreld se kleinste kunsmatige hart vir hom in te plant.
Die rekenaarmaatskappy Hewlett-Packard beplan om minstens 27 000 werknemers uit diens te stel om sowat $3,5 miljard jaarliks te bespaar.
Die 11de wenner van die realiteitsreeks American Idol is dié week aangewys.
Kyk hier hoe harmonieus Suid-Afrikaanse en Skandinawiese kulture byeenkom.
Twee mans is in hegtenis geneem nadat hulle ‘n omstrede skildery van pres. Zuma beskadig het.
Twee amateur-rolprent- makers het beurse gewen met hul flieks. Hulle deel hul kreatiewe inspirasie.
Duisende mense stroom jaarliks na die Nampo-Oesdag. Kyk hier waaroor die storie eintlik gaan.
Klik hier vir ’n agter die skerms kyk na Diaan Lawrenson en Olivia se voorblad-fotosessie
Kyk hier na foto's van die vistreiler wat by Clifton-strand in Kaapstad gestrand het.
Klik hier om na foto's te kyk van die Sir Lowry's Pass-betoging.
Sunning.Linguist sê... Ja nou wat anders. Hulle sal die laaste een ook doodmaak en gaan hulle dan mekaar se galblase begin oes? Lees die storie...
Milnerton - 09:41:02 AM HEAVY DELAYS between Milnerton and the N1 Interchange Nog verkeersverslae
Northern Cape, South AfricaKey Fin RecruitR500000 - R700000
JHB - Northern SuburbsNetwork IT BrumaR25000 - R29000
JHB - Northern SuburbsCommunicate Bruma IT DeliveryR120000 - R360000
CitiGolf Chico 1.4 5-dr MY042005R 54,995.00
Corsa Lite 1.4i + AC 3-dr2006R 73,100.00
A4 1.8T MY052005R 180,000.00
Apartments / Flats R 1 098 000
Houses R 1 685 000
Houses R 6 700 000
Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.
Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.
Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.
Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.
Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.
Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.
Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!