Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Facebook in die sop oor private boodskappe

2012-09-25 11:20
Tweets Share Share line Print

Parys – Die Franse regering het Dinsdag gesê hy het bestuurders van Facebook ingeroep om meer duidelikheid te gee oor bewerings dat sommige gebruikers se private boodskappe op dié webwerf sigbaar is vir al hulle vriende.

Arnaud Montebourg, minister van nywerheidsvernuwing, en Fleur Pellerin, junior minister vir die digitale ekonomie, het gesê Facebook-bestuurders is ingeroep om voor die Franse datawaghond, CNIL, te verskyn oor die bewerings.

"Duidelike en deursigtige verduidelikings moet sonder versuim gegee word," het hulle in die verklaring gesê.

Facebook het Maandag gesê hy het klagtes deur gebruikers ondersoek en het ontken dat private boodskappe openbaar gemaak word.

"'n Klein aantal gebruikers het hul kommer uitgespreek ná wat verkeerdelik aangesien is vir persoonlike boodskappe op hul blaaie gepubliseer is," het woordvoerders van die maatskappy aan die nuusagentskap AFP gesê.

"Ons ingenieurs het hierdie bewerings ondersoek en het gevind dat dit ouer statusboodskappe is wat nog altyd sigbaar was op gebruikers se profielblaaie."

– Volg Nuus24 op Twitter.

- AFP

Lees meer oor: facebook  |  privaatheid
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Tertia Rossouw Möller sê... En ek stem saam met jongheer Maartens. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Saturday Central Johannesburg - 17:36 PM
    Road name: M1 Southbound
    ACCIDENT approaching Crown Interchange
  • Saturday Houghton Estate - 13:26 PM
    Road name: Louis Botha Avenue
    TRAFFIC LIGHTS not working at Houghton Drive
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.