'Facebook hits vrouehaat aan'

2011-09-20 07:05
Tweets Share Share line Print

Pretoria – Facebook-blaaie wat seksuele geweld aanmoedig, skep ’n omgewing waarin vrouehaat floreer.

So het mnr. Mbuyiselo Botha, woordvoerder van die Sonke Gender Justice Network, Maandag gesê in reaksie op ’n aanlyn­petisie wat Facebook vra om dié blaaie te sluit.

Die petisie is begin deur John Raines van Florida in die VSA op Change.org, ’n organisasie wat ’n webwerf met internetversoekskrifte bedryf.

Shelby Knox van Change.org het gister in ’n verklaring gesê meer as 135 000 mense in 77 lande het reeds by die veldtog aangesluit.

“Facebook se diensvoorwaardes stel dit onomwonde dat haatspraak en die aanhitsing van geweld verbode is en verwyder sal word,” lui die verklaring.

Daar is egter blaaie soos ­“Raping and Killing Your Girlfriend as a Joke” en “Abducting, raping and violently murdering your friend, as a joke” wat tienduisende aanhangers het.

Volgens aktiviste gebruik sommige aanhangers dié blaaie as ’n forum om te praat oor verkragtingfantasieë en om wenke te kry oor hoe om dit uit te voer.

Raines het die veldtog van stapel laat loop nadat aanlyn-aktiviste vergeefs Facebook se interne aanmeldingstelsel probeer gebruik het om die blaaie te laat verwyder.

“Die blaaie is ’n objektivering van vroue en gee die idee dat hulle net beskikbaar is vir mans se behoeftes en begeertes,” het Botha gesê. “Ek dink die petisie is ’n uitstekende inisiatief.” 

– Volg Nuus24 op Twitter

- Beeld

Lees meer oor: tegnologie  |  facebook

Lewer kommentaar op hierdie artikel
6 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sunning.Linguist sê... Ja nou wat anders. Hulle sal die laaste een ook doodmaak en gaan hulle dan mekaar se galblase begin oes? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. More sun than clouds. Cool. Pta: 9-23°C Sunny. Mild.
Jhb: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Web Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R200000 - R300000

Web Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R280000 - R350000

SharePoint Developer

JHB - Eastern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R420000 - R550000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB200i LWB Fleetside PU MY07
2011
R 139,995.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.6 Comfortline
2006
R 119,995.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2007
R 200,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.