Facebook herenig pa, seun ná 37 jaar
2010-05-13 12:40
Kaapstad – ‘n Seun is ná 37 jaar met sy pa herenig, te danke aan die gewilde sosiale netwerk Facebook.
Graham Corbett van Evington, Leicestershire, in die Verenigde Koninkryk het sy seun, Andy Spiers-Corbett, laas op tweejarige ouderdom gesien.
Spiers-Corbett kon tot ‘n maand gelede nie sy pa opspoor nie. Hy het homself toe tot Facebook gewend.
Graham het vir die eerste keer ook sy elfjarige kleinseun ontmoet.
- Vir die volledige storie besoek techsmart
Volg Nuus24 op Twitter.