Facebook-gebruikers raak kreatief
2011-04-19 22:00
Kaapstad – Facebook-gebruikers raak al hoe meer kreatief
met die nuwe foto-uitleg op hul Facebook-blad.
Dit was blykbaar die Franse kunstenaar,
Alexandre Oudin, wat die gier begin het.
Sedertdien kom al hoe meer gebruikers met interessante
profiel-blaaie vorendag.
Die
nuwe foto-uitleg skep ruimte vir allerhande prettige idees met animasies,
tipografie en fotokuns.
Kliek hier vir ‘n galery van 10 Facebook-blaaie
wat vir Mashable.com uitgeblink het.
Volg Nuus24 op Twitter.