Facebook-blaps laat wange rooi

2011-07-25 12:12
Tweets Share Share line Print

Die doolhof van gekompliseerde verstellings nodig om privaatheid op Facebook te verseker het vir seker vandeesweek ‘n paar wange rooi gelaat.

Dié keer is dit die sosiale netwerk se Video-funksie wat die gebruikers in die verleentheid bring.

Die afgelope week het die beperkings op wie sensitiewe videomateriaal mag sien nie gewerk soos dit moes nie.

Gebruikers se Facebook-vriende kon grafika van private video’s sien, asook ‘n beskrywing van die video en die name van vriende in die video.

Kort van totale vernedering vir die gebruiker en sy trawante in die video is die nuuskierige agie egter met die boodskap “This video either has been removed from Facebook or is not visible due to privacy settings” gefnuik wanneer daarop gekliek is.

– Lees meer hier.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

Lewer kommentaar op hierdie artikel
22 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sunning.Linguist sê... Ja nou wat anders. Hulle sal die laaste een ook doodmaak en gaan hulle dan mekaar se galblase begin oes? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Cool. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

JAVA Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R200000 - R300000

Web Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R200000 - R300000

Web Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R280000 - R350000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB200i LWB Fleetside PU MY07
2011
R 139,995.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.6 Comfortline
2006
R 119,995.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2007
R 200,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.