Facebook af weens tegniese fout

2010-09-23 22:36
Tweets Share Share line Print

San Francisco – Miljoene Facebook-gebruikers wêreldwyd kon Donderdagaand nie op hulle Facebook-profiele inteken nie weens ‘n tegniese fout.

Die internet was aan die gons nadat Facebook sedert vroeg Donderdagaand probleme gegee het.

Volgens BNO News is ‘n onbekende tegniese fout te blameer vir die feit dat dié sosiale netwerk nie beskikbaar was nie.

Selfs Facebook se gewilde “Like”-knoppie het vanaf ander webtuistes verdwyn en heelwat probleme veroorsaak.

“Ons is bewus van die probleem en werk daaraan,” het Meredith Chin, facebook-woordvoerder, aan BNO News gesê.

Twitter het sowat twee dae gelede ook probleme ervaar toe dié webtuiste deur kuberkrakers oorgevat is. Miljoene gebruikers moes byna ‘n dag lank wag voordat alle orde herstel is.

Volg nuus24 op Twitter.

Nuus24
 

Lees meer oor: facebook  |  tegnologie  |  sci-tech

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sunning.Linguist sê... Ja nou wat anders. Hulle sal die laaste een ook doodmaak en gaan hulle dan mekaar se galblase begin oes? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Cool. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

IPhone Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R120000 - R360000

ERP Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R240000 - R360000

Dynamic /.Net Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R120000 - R360000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB200i LWB Fleetside PU MY07
2011
R 139,995.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.6 Comfortline
2006
R 119,995.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2007
R 200,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.