Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

FNB se aanlynbankdienste weer normaal

2012-03-23 13:04
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – First National Bank (FNB) se aanlynbankdienste is besig om ná 'n stelselwye kragonderbreking na normaal terug te keer.

In 'n e-pos Donderdag het FNB erken dat sommige kliënte gefrustreerd was met die aanlynbankdienste.

"Soos julle weet, het ons Dinsdag kragonderbrekings by ons datasentrums ervaar wat 'n onderbreking by ons bankstelselsveroorsaak het."

Dr. Michael Jordaan, uitvoerende hoof van FNB, het gesê probleem was ’n kragonderbreking in Randburg en dat die rugsteun- ononderbroke kragtoevoer (UPS) nie ingeskop het nie, het Die Burger vroeër berig.

Raj Makanjee, FNB se tegnologiehoof, het in ’n verklaring gesê die kragtoevoer in Randburg het Dinsdag teen 17:00 erg gewissel en dit het die bank se ononderbroke kragtoevoer vir ’n kort rukkie geraak. Gevolglik is die stelsel afgeskakel om verdere beskermingsmaatreëls in te stel.

“Bankstelsels is gedurende die vroeë ure van die aand herstel en funksionaliteit is van 21:30 teruggebring.”

Alle stelsels is weer in die nag nagegaan en daar is bevestig dat dit gister gewerk het, het Makanjee gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- News 24

Lees meer oor: bankdienste
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
6 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Wilhemina Papenfoes sê... Ag siestog! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Paulshof - 18:58 PM
    Road name: Witkoppen Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Cambridge Road
  • Wednesday Broadacres - 17:38 PM
    Road name: Cedar Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at 3rd Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

COMMERCIAL PROPERTY FOR SALE IN Sandton, Broadacres

Commercial PropertyR 2 795 000

HOUSES FOR SALE IN Westville

HousesR 6 999 000

HOUSES FOR SALE IN Bedfordview

HousesR 2 750 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.