Entstof teen grootste kindersiekte in Kenia

2011-02-14 14:27
Tweets Share Share line Print

Nairobi - Kenia het een van die eerste Afrika-lande geword wat ‘n roetine-entstof teen pneumokokkale siektes, waaraan meer as ‘n halfmiljoen kinders onder vyf elke jaar doodgaan, bekendgestel het.

Honderde kinders het tydens ‘n seremonie in Nairobi, wat ook deur pres. Mwai Kibaki bygewoon is, hulle eerste inspuitings gekry.

“Die entstof teen pneumokokkale siektes kan ons help om die sterftesyfer van kinders wat aan longontsteking doodgaan aansienlik minder te maak. Die siekte is verantwoordelik vir miljoene sterftes regoor die wêreld,” het Anthony Lake, die hoofdirekteur van die Verenigde Nasies se kinderagentskap, Unicef, in ‘n verklaring gesê.

Volgens die Globale Alliansie vir Inentings en Immunisering (GAVI) sterf meer as ‘n miljoen mense elke jaar as gevolg van pneumokokkale siektes. Dit is verantwoordelik vir 18% van kindersterftes in ontwikkelende lande en raak ook kinders in ander dele van die wêreld.

GAVI hoop om die entstof binne die volgende jaar aan 19 ontwikkelende lande soos Nicaragua, Guyana, Jemen en Sierra Leone, voor te stel. Teen 2015 hoop die organisasie om die entstof in meer as 40 lande in gebruik te hê.

-Volg Nuus24 op Twitter.

-SAPA

 
 

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sunning.Linguist sê... Ja nou wat anders. Hulle sal die laaste een ook doodmaak en gaan hulle dan mekaar se galblase begin oes? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Cool. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

ERP Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R240000 - R360000

Dynamic /.Net Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R120000 - R360000

J2EE Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R200000 - R300000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB200i LWB Fleetside PU MY07
2011
R 139,995.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.6 Comfortline
2006
R 119,995.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2007
R 200,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.