Egiptiese weermag nou op Facebook

2011-02-18 21:00
Tweets Share Share line Print

Kaïro – Die hoër raad van die Egiptiese weermag het ‘n Facebook-groep gestig wat  teen Vrydag meer as 66 000 volgers gehad.

Die weermag, wat nou in beheer van die land is, het die groep gestig in ‘n poging om na Egiptiese jongmense uit te reik wat die 25 Januarie-betogings begin het.

Dié betogings het tot die bedanking van president Hosni Mubarak, wat vir byna 30-jaar die land regeer het, gelei.

Die groep is gestig “omdat ons glo dat suksesvolle samewerking tussen ons en die jeug in die komende tydperk tot sekuriteit en stabiliteit in ons geliefde Egipte kan lei,” het ‘n boodskap op die groep se blad gesê.

Egiptiese aktiviste het die anti-regering betogings deur sosiale netwerke soos Facebook en Twitter gereël. Die weermag het tot op datum nog nie ‘n Twitter-blad geskep nie.

-Volg Nuus24 op Twitter.

-SAPA
 

Lees meer oor: kaïro  |  egipte  |  facebook  |  weermag

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sunning.Linguist sê... Ja nou wat anders. Hulle sal die laaste een ook doodmaak en gaan hulle dan mekaar se galblase begin oes? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Cool. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Developer

JHB - Eastern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R420000 - R550000

.Net Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R480000 - R600000

SQL DBA

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

Navara 4.0i D-Cab AT PU MY07
2007
R 199,950.00

BMW

530i E60 AT
2004
R 268,800.00

VOLKSWAGEN

Polo Playa 1.6 5-dr
1999
R 59,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.