Egiptenaars gebruik Morse-kode vir internet-boodskappe

2011-01-31 09:21
Tweets Share Share line Print

Egipte – Anonieme Internet-gebruikers het hul kragte saamgespan om kommunikasie-middele aan mense in Egipte te verskaf nadat die Internet in dié land verlede week gediskonnekteer is.

“Internet werk nie, polisiekarre brand,” het een Egiptenaar geskryf.

“Vandag is ‘n merkwaardige dag vir Egipte,” het ‘n ander geskryf.

Hierdie boodskappe was nie afkomstig van selfone of rekenaars nie, maar van ‘n amateur-radio wat Morse-kode êrens te midde die chaos in Egipte uitstuur.

Die Egiptiese regering se pogings om kommunikasie binne die land te beperk het gelei tot ‘n golf van aktivisme van ‘n internasionale groep van aktiviste vir vrye spraak op die internet.

Die groep staan bekend as Telecomix.

Met die hulp van gespreksforums en wikis het hierdie anonieme groep gewerk om Egiptenaars in te lig oor hul kommunikasie-opsies, terwyl hulle inkomende boodskappe van die Egiptenaars ontvang het.

Telecomix het voorheen ook aan pogings tot vrye spraak in Tunisië, Iran, China en ander lande waar die internet gesensor of geblok is gewerk.

Lees meer by Huffington Post

Volg Nuus24 op Twitter
 

Lees meer oor: egipte  |  internet

Lewer kommentaar op hierdie artikel
7 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sunning.Linguist sê... Ja nou wat anders. Hulle sal die laaste een ook doodmaak en gaan hulle dan mekaar se galblase begin oes? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Cool. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Developer

JHB - Eastern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R420000 - R550000

.Net Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R480000 - R600000

SQL DBA

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

Navara 4.0i D-Cab AT PU MY07
2007
R 199,950.00

BMW

530i E60 AT
2004
R 268,800.00

VOLKSWAGEN

Polo Playa 1.6 5-dr
1999
R 59,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.