Egipte kry graftombe terug

2009-10-28 00:12
Tweets Share Share line Print

Kaïro - New York se Metropolitaanse Museum vir Kunswerke gaan ‘n deel van ‘n antieke faraoniese graftombe wat hulle by ‘n versamelaar gekoop het, aan Egipte terug besorg.

Die Egiptiese Opperraad vir Antikwiteit het gesê ‘n gedeelte van ‘n rooi graniet graftombe, bekend as die naos, was verlede jaar Oktober by ‘n versamelaar van antieke ware gekoop sodat dit na Egipte kan terugkeer.

Die fragment sal Donderdag in Egipte aankom.

Egle Zygas, die hoof-skakelbeampte by die Met het die museum se besluit bevestig.

Egipte se hoof oor antikwiteite, Zahi Hawass het die Met se besluit geloof en dit beskryf as ‘n “goeie daad”.

Dit is die eerste keer dat ‘n item aangekoop word met die doel om dit te repatrieer.

Die fragment behoort aan die naos van koning Amenemhat I wat dateer uit die 12de dinastie.

Dié koning het sowat 4000 jaar gelede regeer en word tans in die Ptah-tempel van Karnak in Luxor bewaar.

Hawass, die Egiptiese argeologiese ghoeroe, is die afgelope paar maande besig met ‘n veldtog om alle antieke ware wat van museums in Egipte gesteel is, terug te kry.

Hawass het sowat 5000 Egiptiese kunswerke en antieke ware teruggekry sedert hy in 2002 hoof oor antikwiteite geword het.

Egipte het ook die bostuk van koningin Nefertiti van Duitsland teruggeëis, wat in Desember 1912 op die oewers van die Nyl deur die Duitse argeoloog Ludwig Borchardt ontdek is.

- Sapa-AP
 

Lees meer oor: museum  |  farao  |  egipte

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sunning.Linguist sê... Ja nou wat anders. Hulle sal die laaste een ook doodmaak en gaan hulle dan mekaar se galblase begin oes? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Cool. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Project Manager

JHB - Northern Suburbs
Network IT Bruma
R25000 - R29000

SAGE CRM Consultant

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R120000 - R360000

IPhone Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R120000 - R360000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

Navara 4.0i D-Cab AT PU MY07
2007
R 199,950.00

BMW

530i E60 AT
2004
R 268,800.00

VOLKSWAGEN

Polo Playa 1.6 5-dr
1999
R 59,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.