Eeue-oue fossiel help wetenskaplike studie

2010-03-04 02:56
Tweets Share Share line Print

Nieu-Delhi – ‘n Fossiel van ‘n reuse slang wat rondom dinosourus eiers gekrul lê en sowat 67-miljoen jaar oud is het ‘n wetenskaplike studie oortuig dat slange eens op pasgebore dinosourusse oorleef het.

Die fossiel is 1987 in die dorpie Dholi Dungri in die staat van Gujarat gevind. Dit het bygedra om ‘n internasionale span van paleontoloë te help om die ongewone eetgewoontes van die 3.5meter lange prehistoriese slang, die Sanajeh Indicus te bevestig.

Dié studie is in die joernaal Plos One gepubliseer.  

Die span wetenskaplikes sê die oorblyfsels van die slang is in ‘n nes van ‘n sauropod dinosourus se pas uitgebroeide eiers ontdek. Sauropod dinosourusse was die grootste diere wat nog op die aarde geleef het en sommige spesies het tot 100 ton geweeg.

- Sapa

Lees meer oor: studies

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sunning.Linguist sê... Ja nou wat anders. Hulle sal die laaste een ook doodmaak en gaan hulle dan mekaar se galblase begin oes? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Cool. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

SQL DBA

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Negotiable

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

SharePoint Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

Navara 4.0i D-Cab AT PU MY07
2007
R 199,950.00

BMW

530i E60 AT
2004
R 268,800.00

VOLKSWAGEN

Polo Playa 1.6 5-dr
1999
R 59,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.