Dwelms beter as drank, sigarette

2009-10-29 15:18
Tweets Share Share line Print

Londen – Alkohol en sigarette is meer gevaarlik as onwettige dwelmmiddels soos dagga, LSD en ecstasy (metileendioksimetamfetamien), het die Britse regering se top dwelm-navorser Donderdag gesê.

Prof. David Nutt van die Imperial College in Londen het 'n beroep gedoen vir 'n nuwe stelsel om dwelms mee te klassifiseer en sodoende die publiek toe te laat om die skade wat wettige en onwettige dwelms aanrig, beter te verstaan.

Alkohol sal as die vyfde mees skadelike dwelm, net na heroïne, kokaïne, barbiturate en metadoon geklassifiseer word.

Volgens Nutt sal tabak in die negende plek val en dagga, LSD en ecstasy val op 11de, 14de en 18de vlak, ten spyte daarvan dat dit onwettige dwelmmiddels is.

Dié ranglys is op die fisiese skade, afhanklikheidsvlak en sosiale skade van die middels baseer.

"Niemand stel voor dat dwelms nie skadelik is nie, maar hierdie gaan oor die skaal van die skade wat gedoen kan word,” het Nutt gesê.

Volgens hom is daar reeds aanvaar dat jong mense daarvan hou om met dinge, insluitende dwelms, te eksperimenteer, en dit is belangrik om hulle te beskerm tydens hierdie fase van hul lewens.

"Om hierdie rede moet ons meer akkurate inligting verskaf. As jy dink dit gaan jeugdiges afskrik, is jy tien teen een verkeerd,” het hy gesê.

Alhoewel Nutt erken dat dagga skadelik is, sê hy dit lei nie na grootskaalse gesondheidsprobleme nie. Hy het ook vroeër vanjaar oproering veroorsaak toe hy gesê het dat ecstasy net so gevaarlik soos perdry is.

- Sapa
 

Lees meer oor: kan jy glo

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sunning.Linguist sê... Ja nou wat anders. Hulle sal die laaste een ook doodmaak en gaan hulle dan mekaar se galblase begin oes? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Cool. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Dynamic /.Net Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R120000 - R360000

J2EE Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R200000 - R300000

JAVA Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R200000 - R300000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

Navara 4.0i D-Cab AT PU MY07
2007
R 199,950.00

BMW

530i E60 AT
2004
R 268,800.00

VOLKSWAGEN

Polo Playa 1.6 5-dr
1999
R 59,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.