Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

'Dumb Ways to Die' treffer op YouTube

2012-11-21 11:22
Tweets Share Share line Print

Melbourne – 'n Video waarin tekenprentkarakters op verskillende maniere sterf, is reeds meer as 12 miljoen keer op YouTube gekyk.

Dié video is deel van 'n veiligheidsveldtog deur die Australiese departement van vervoer.

Die video "Dumb Ways to Die" is op verskeie sosiale netwerke versprei sedert dit sewe dae gelede op YouTube geplaas is.

In die video sterf die karakters in onwaarskynlike omstandighede – een van die karakters verkoop selfs albei sy niere op die internet.

Die departement en die vervaardiger van die video, John Mescall, is verbaas dat die video so gewild is.

"Die besluit om 'n morbiede onderwerp te kombineer met iets oulik, is wat die video snaaks maak," het Mescall aan die Australiese bemarkingswebwerf mUmbrella gesê.

"Dit is 'n advertensie wat nie soos 'n advertensie voel nie. Dis prettig, laf, slim en meer as ongewoon. Dit is die ontasbare dinge wat so moeilik is om te rasionaliseer, maar wat so belangrik is."

Kyk hier na die video:




– Volg Nuus24 op Twitter

- AFP

Lees meer oor: australië  |  tegnologie
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Devland - 17:57 PM
    Road name: N1 Southbound
    DELAYS between Golden Highway and the N12 Potchefstroom Interchange
  • Friday Pretoria - 17:55 PM
    Road name: Paul Kruger Street Northbound
    ACCIDENT at Bloed Street - DELAYS
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.