Duitse politikus vaar uit oor Facebook

2010-04-06 14:44
Tweets Share Share line Print

Berlyn - Duitsland se minister van verbruikersbeskerming, Ilse Aigner, het skerp kritiek uitgespreek oor die wyse waarop Facebook-gebruikers se persoonlike data deur die sosiale webwerf hanteer word.

Aigner het Mark Zuckerberg, Facebook se vader en uitvoerende bestuurder, Maandag in 'n ope brief dringend gevra om privaatheid op die webwerf op te skerp.

Die minister het haar brief aan Associated Press gestuur in reaksie op moontlike veranderinge aan die privaatheidsparameters op Facebook.

Aigner dring daarop aan dat Facebook-gebruikers se persoonlike besonderhede nie aan derdeparty-maatskappye beskikbaar gestel word vir kommersiële redes sonder gebruikers se medewete nie.

"Persoonlike besonderhede moet privaat bly," het sy geskryf. "Facebook respekteer nie hierdie wens nie."

Die minister het gedreig om haar Facebook-rekening toe te maak as die internetmaatskappy nie die beplande veranderinge wysig nie.

- Sapa-AP

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sunning.Linguist sê... Ja nou wat anders. Hulle sal die laaste een ook doodmaak en gaan hulle dan mekaar se galblase begin oes? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Cool. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

SharePoint Developer

JHB - Eastern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R420000 - R550000

Senior Java Developer/ Java Team leader

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R380000 - R504000

Senior / Team lead JAVA Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R380000 - R504000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

Navara 4.0i D-Cab AT PU MY07
2007
R 199,950.00

BMW

530i E60 AT
2004
R 268,800.00

VOLKSWAGEN

Polo Playa 1.6 5-dr
1999
R 59,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.