Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Drink dié glasie wyn vir rumatiek

2013-01-22 08:49
Tweets Share Share line Print

Sydney – Die moontlike gesondheidsvoordele van rooiwyn is in onlangse jare dikwels beklemtoon, maar 'n Australiese biochemikus het opnuut die aandag getrek met 'n nuwe wynproduk wat só gelaai is met antioksidante dat dit gebruik kan word om 'n hele rits kwale te behandel.

Greg Jardine van Brisbane het 'n mengsel gepatenteer wat as anti-inflammatoriese middel dien en ook toestande soos rumatiek en chroniese moegheid kan verlig.

"Ons neem hierdie anti-oksidant, wat in lae vlakke in wyn voorkom, na 'n vlak waar dit iets kan doen," het hy Dinsdag aan AFP gesê.

Jardine het gesê wyn wat met antioksidante gelaai word, is gewoonlik nie aangenaam om te drink nie; wanneer dié antioksidante egter meer oplosbaar is in vet, is dit meer drinkbaar.

Sy drankie word gemaak met die gewone wynmaakproses, maar sekere dele van die proses is meer intens, verduidelik hy.

"Ons doen niks anders as die gewone wynmaakproses nie; ons bottel super-droeë wyn is net 'n gewone rooiwyn," het hy gesê.

Jardine hoop dat sy proses ook in die vervaardiging van ander drankies en voedsel gebruik kan word, en sê dit kan selfs moontlik wees om lekkergoed of bier te maak met gesondheidsvoordele.

Lindsay Brown, 'n wetenskaplike wat Jardine se mengsel by die Universiteit van Suid-Queensland getoets het, het gesê veral rotte met rumatiek het in toetse baie goed gevaar.

"Dit voorkom heeltemal die inflammasie, en die swelling en styfheid in die bene," het hy gesê. Toetse is vroeg in 2012 gedoen.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- AFP

Lees meer oor: gesondheid  |  wyn
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
22 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

IntermediateSharePoint Developer

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Finance
Market Related

Objective C Mobile Developer

West Rand
Communicate Cape Town Finance
R550000 - R600000

PR Eng Design Engineer

Gauteng
Communicate Cape Town Finance
R650000 - R750000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.