Dreigment oor Blackberry-slimfone laat vaar
2010-10-09 03:28
Dubai - Die Verenige Arabiese Emirate (VAE) het hul dreigment om Blackberry se boodskapdiens verbied laat vaar.
Dit kom nadat die VAE vroeër gedreig het om kommunikasie- en webdienste op Blackberry-selfone verbied omdat kommunikasie wat glo deur middel van die internet deur die Blackberry-slimfone gestuur word, hou moontlik ’n bedreiging vir nasionale veiligheid, asook “maatskaplike waardes”, in.
Volgens die telekommunikasiereguleerder gaan die alle Blackberry-slimfone se dienste hiér voort soos normaal.
Sowat ‘n half miljoen mense sou deur die dreigment beinvloed word indien die VAE hul dreigment uit gevoer het.
Lees meer hier.
Volg Nuus24 op Twitter.